Patients’ knowledge and beliefs about antiretroviral treatment and factors associated with adherence in Mpumalanga Province, South Africa

Author:

Mthembu Thuli G.,Van Wyk Brian

Abstract

Background: Antiretroviral treatment (ART) improves the prognosis and quality of life for HIV patients by reducing the rate of disease progression and mortality. Although ART has been available in public health centres in South Africa since 2003, adherence to treatment still remains a challenge. To date, no study has investigated adherence and the factors that influence adherence to ART in rural settings in Mpumalanga Province.Objective: This study described adherence to, knowledge and beliefs about ART and other factors associated with adherence amongst patients registered at Shongwe Hospital in Nkomazi Local Municipality.Method: A cross-sectional survey of 184 randomly selected patients on ART between ages of 15 and 65 years was conducted.Results: The respondents completed a questionnaire on self-reported adherence, knowledge and beliefs about ART and other factors associated with adherence. The majority of the respondents were female (71.2%) and unemployed (83.7%). Most respondents reported optimal ART adherence (taking 95% or more of their medication as prescribed) over the past two (92.4%) and seven (84.2%) days, respectively. The level of knowledge about ART was high and most reported positive beliefs about the effectiveness of ART. However, slightly more than half (53.3%) believed that ART was harmful for the body. The most commonly-reported reasons for missing dosages were forgetfulness, business of the daily routine, having visitors, ‘visiting a bar’ and sleeping away from home.Conclusion: Although, the study found that most ART patients at Shongwe Hospital reported optimal adherence initially, the reasons for missing dosages, some incorrect knowledge and beliefs need to be addressed to ensure long-term adherence and persistence in care. Agterground: Antiretrovirale (ARV) behandeling verbeter die prognose en lewenskwalitiet van pasiënte wat besmet is met MIV, deur ‘n remmende effek op die ontwikkeling van VIGS te bewerkstellig. Alhoewel ARVbehandeling reeds sedert 2003 in openbare gesondheidsentrums in Suid Afrika beskikbaar was, bly die volgehoue en stiptelike navolging van die behandelingsplan ‘n grootse uitdaging vir pasiënte. Daar is egter min navorsing oor die faktore wat navolging van ARV behandeling deur pasiënte in landelike gebiede in Mpumalanga gedoen.Doelwitte: Hierdie studie ondersoek pasiënte se kennis, houdings en ander faktore wat die navolging van ARV behandeling beïnvloed by Shongwe-hospitaal in die Nkomazi distrik in Mpumalanga.Metode: ‘n Bestekopname van 184 pasiënte, tussen die ouderdomme van 15 en 65 jaar, wat ARV behandeling ontvang is gedoen. Hulle is lukraak gekies en het ‘n vraelys voltooi rakende hul kennis en oortuigings ten opsigte van ARV-middels, asook die faktore wat die stiptelike gebruik van die middels beïnvloed.Resultate: Die steekproef het hoofsaaklik uit vroue (71.2%) bestaan, en die meerderheid was werkloos (83.7%). Die meeste van die deelnemers het aangedui dat hulle hul ARV-medikasie die vorige twee dae (92.4%) en sewe dae (84.2%) grotendeels (ten minste 95% van medikasie) volgens voorskrif geneem het. Die meerderheid van die studie deelnemers het redelike kennis van en positiewe houdings teenoor ARV-behandeling getoon. Vergeetagtigheid, die besigheid van normale daaglikse roetine, die ontvang van besoekers, besoeke aan kroeë asook uitslaap was die redes wat aangevoer is vir vernalating om medisyne te neem.Gevolgtrekking: Alhoewel, die meeste pasiënte in hierdie studie aanvanklik redelik goed gevaar het met die navolging van die behandelingsplan, moet die probleme wat ervaar is met die neem van medikasie aangespreek word om lang-termyn navolging van behandeling en retensie te bewerkstellig.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3