Author:
Coertse S.,Schepers J. M.
Abstract
The principal objective of this study was to determine the personality and cognitive correlates of career maturity. The sample comprised 1476 first-year students from different faculties at a South-African university. The Career Development Questionnaire was used to determine the career maturity levels of the respondents. Based on the scores in respect of the Career Development Questionnaire the respondents were divided into a career mature, a career immature and a middle group. These groups were then compared in respect of various personality and cognitive constructs. Statistically significant differences were found in respect of most of the personality constructs but not in terms of the cognitive constructs. The implications of the findings are discussed. Opsomming Die hoofdoel van die studie was om die persoonlikheids- en kognitiewe korrelate van loopbaanvolwassenheid te bepaal. Die steekproef het uit 1476 eerstejaarstudente vanuit verskillende fakulteite by ’n Suid-Afrikaanse universiteit bestaan. Die Loopbaanontwikkelingsvraelys is gebruik om die loopbaanvolwassenheidsvlak van die respondente te bepaal. Die respondente is verdeel in ’n loopbaanvolwasse, loopbaanonvolwasse en ’n middel- groep, gebaseer op die tellings van die Loopbaanontwikkelingsvraelys. Die onderskeie groepe is vergelyk ten opsigte van verskillende persoonlikheids- en kognitiewe konstrukte. Statisties- beduidende verskille is gevind ten opsigte van die persoonlikheidskontrukte, maar nie ten opsigte van die kognitiewe konstrukte nie. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.
Subject
Applied Psychology,Social Psychology
Cited by
8 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献